Welkom Volkskool

Prys uitdeling 2019

Tydens Welkom Volkskool se Prysuitdeling is Willem Odendaal gekies as die mees lojaalste Rugbyspeler vir 2019.

Tydens Welkom Volkskool se Prysuitdeling is Shalea Pretorius gekies as die Dux leerder.

Tydens Welkom Volkskool se Prysuitdeling is Mienke Nieuwenhuis aangewys as die Sportster van die Jaar asook Modelleerder van die Jaar.